Werksgeleenthede te Hoffeldt Motor Group

Wil jy deel word van die grootste plattelandse motorgroep in Suid-Afrika?.

* Finansiële Administrasie (Dames poste)*

* Voertuig verkoopskonsultante

* Onderdele verkoopskonsultante

* Onderdele Bestuurder(Ford - minstens 10 jaar ondervinding):

* DUI ASB AAN VIR WATTER POS U AANSOEK DOEN

Minimum vereistes:
 
•Graad 12/Matriek
•Rekenaarvaardig
•Gewillig om in Bronkhorstspruit te vestig
 
Vaardighede wat vereis word:
 
•Uitstekende kommunikasie vaardighede in Engels en Afrikaans
•Georganiseerd en netjiese voorkoms
•Inisiatief neem en pro-aktief wees
•Vermoё om in ‘n dinamiese & kompeterende omgewing te kan funksioneer
•Hoë prestasie motiveerder
 
Stuur CV na Kim Haviside by:
 
•faks 013 932 6495
 
SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: Maandag, 23 Januarie 2017 **
 
**Neem asb kennis dat indien u geen ’ terugvoer ontvang binne 3 weke, vanaf sluitingsdatum nie, u aansoek onsuksesvol was

 

   
iX Online Motoring